Elizabeth Pretorius
22 Apr 1933 — 5 Aug 2024
Submitted by Elize van der Westhuizen
22 Apr 1933 — 5 Aug 2024
Submitted by Elize van der Westhuizen
Kleindogter Mari
20 Dec 2024
Ouma het my geleer hekel. Ek dink elke keer aan haar as ek begin.
Buurvrou
16 Oct 2024
Tannie Liza het altyd vir my katte gevoer wanneer ek weg was. Ons gaan haar mis.
Anonymous
8 Sep 2024
Wat 'n lewe. Wat 'n lewe.
Elize van der Westhuizen
29 Aug 2024
Ouma Liza, jou kombersies hou ons warm. Ek mis jou.
Pastoor se vrou
21 Aug 2024
Een van die laaste regte oumas. Vrede en sterkte vir die familie.
Anonymous
13 Aug 2024
Ninety-one years of grace.