J
Johan van der Westhuizen
12 Jan 1939 — 30 Jul 2024
Submitted by Elize van der Westhuizen
12 Jan 1939 — 30 Jul 2024
Submitted by Elize van der Westhuizen
Anonymous
16 Nov 2024
Rus in vrede, Oupa. 'n Lang en mooi lewe.
Elize van der Westhuizen
9 Sep 2024
Pa, jou hek bly altyd oop in ons harte.
Werker op die plaas
19 Aug 2024
Oubaas was 'n goeie man. Hy het my familie soos sy eie behandel.
Buurman Pieterse
17 Aug 2024
Oom Johan het my pa se trekker reggemaak op 'n Sondagaand. Daardie tipe man.