P
Pieter Smit
14 Aug 1956 — 9 Oct 2024
Submitted by Jacques Smit
14 Aug 1956 — 9 Oct 2024
Submitted by Jacques Smit
Anonymous
9 Dec 2024
Rus sag, Pa-Pieter.
Klant van die werkswinkel
8 Dec 2024
Oom Pieter het my bakkie se kap reggemaak op 'n Saterdagaand toe niemand anders kon nie. 'n Goeie man.
Jacques Smit
18 Oct 2024
Pa, jou werkswinkel ruik nog na jou. Ek hou aan.
Skoolmaat
10 Oct 2024
Ons het saam matriek geskryf in 1974. Wat 'n lewe het jy geleef, my pal.